Shoo Lizelle, dis scary! Maar so waar, mens se lewe kan in n oomblik totaal verander, so jy is reg, maak die beste van elke dag!
Lyk my ons Lizelle's is vol allergies, ek moet sooo versigtig wees met medikasie!
Pas jouself mooi op vir jou Lynton :)
RE: And then I turned blue. Dapsone induced Methemoglobinemia