Hi , ek gebruik Luno op aanbeveling van my seun, gaan kyk bietjie op Discord vir #teamsouthafrica, hier is n hele klompie Suid Afrikaners, maar steemit het nou so baie gebruikers, dat mens verlore raak in hierdie see as jy nie by van die communities aansluit nie. Ek behoort ook aan thesteemengine en qurator, goeie aanmoediging by albei maar ook teamsouthafrica :)
RE: South Africans Unite! I demand knowing who u are!