RE: Praat jy ook Afrikaans? Ek wens almal kon my ken in my eie taal. As ek Engels praat, is ek iemand anders.
Is dit moeilik vir Afrikaners om werk te kry in Kanada?