Login
Discover
Waves
Decks
Plus
Login
Signup
Tongalora
@tongalora
27
Followers
8
Following
3
Resource Credits
Available
Used
Created
February 13, 2017
RSS Feed
Subscribe
Posts
Blog
Posts
Comments
Communities
Wallet
tongalora
poetry
2017-02-22 16:40
Al was jy ...
Al was jy n boemelaar Sal ek by jou staan Dis maar klaar Al was jy n skaapwagter Kyk net om Ek is daar agter Al was jy n straatveer Ek sal daar wees Niks sal my keer Al was jy n busdrywer Trotser op jou
$ 0.000
18
2
tongalora
poetry
2017-02-22 16:33
Mike
My moed sak in my skoene met die oopmaak van die voordeur Mike het my woordeboek geskeur! “Ek gaan jou velle aftrek” Jy’s die stoutste hond op aarde vanaand is daar geen genade nie. Maar sy ogies pleit
$ 0.000
33
2